Jongste aktiwiteit:

Ek Dig En Ek Sing

Ek Sing En Ek Dig.

Ek sing oor die liefde
en ek dig oor die liefde,
ek het so baie dinge lief,
ek het so baie mense lief
maar my beminde is enig – – –
Ek is lief vir die lewe,
vir elke nuwe dag,
vir sonskyn
en maanskyn,
mooiweer of slegte weer
en solank ek lewe vir elke
asemteug van genade ja
my liefde omsluit die hele
ryke wonderlike skepping
want Hy het self gesê
dit is goed – – –

Janetta – Helena [Babs] ©




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed