Jongste aktiwiteit:

Popenôlle alla Klipdrift… Olé!

(Aan die heer van Zyl wat so ʼn paar jare gelede amok gemaak het toe hy uit frustrasie oor die skeidsregter se eenogigheid in ʼn wedstryd tussen die Bokke en Australië die skeidsregter op die veld gaan ‘tackle’ het…)

En de ware storie agter de valsje stories zijn as volg:

Schielik, schuins na póze-tijdt, ziet ek op de ‘replay’
een omgekeerde snaaksje scrum en spelers aan’t baklei!
Ek dacht: “Sowaar ek leeft, hier kwam beslist een foutjé!”
want ziet, diép binne lecht een poepôl met zyn fluitjé!

Ook ziet ek hoe zecurities –met mage wélgezond-
voorzichtig nader wagen, met ‘Van’ reeds teen de grond.
Ek ziet nie rein de vuisje wat de Ausies naar hom gooi,
maar ziet dat door zyn neus een rode straaltje tooi.

Nóg wis ek niet wat hebt gebeur, wat geeft dat rode kleur…
Toe ziet ek wél: Zecurities had heel zijn hemp gscheur.
Og, welke kloeke manne zijn sovele hulles niet!
(…en als de ‘Schietwet’ net ge-open was , het hul hom straks geschiet!)

Hul bracht hem van de voetbôlveldt, gezwolle en bebloed
En Riaan kraai “Jul’t welgedaan!” salueer hem met zijn hoed.
(Tog jammer ja, ou Riaantjie had niet de fluit geblazen,
want dan’t gelegd in dese scrum nóg een poepôl zonner asem!

Ou ‘Van’, my vriend, u’t goed gedaan die Referee te loop!
…Net jammer wel hy leeft nog voort… ek sou zijn kus wou koop!
(Niet jou te steur alz moeder zecht ik ben een kind vol drift,
want ziet, sij dracht het Schuld: Sij voeden met Klipdrift!!!)




4 Kommentare

  • Viooltjie

    Dit nou sommer baie geniet, Koekekranka . . . hehe :-)

    • Koekekranka

      Ja, Viooltjie, as 'n mens beginne gus raak aan dig dan -kom ek al meer en meer agter!- moet mens maar na die agterste speen beginne soek -vandaar my verdwaal hier by 'gorrel'... Baie dankie vir jou moeite doen om te lees. Waardeer baie!

  • Kiekies

    Oeeee lekkerte! Wat 'n fees om te lees!!! My gemoed is sommer opgehef!!!

    • Koekekranka

      Gits, Kiekies, Hier lees ek nou so pas jou kommentaar en so wrintag mens, skandelik meskien, om sommer so sonner permiesie -en met so 'n skalkse tikkie obsenitiet!- van heerlike lekkerte en dankbare ervaring my te verknus in mee-lewing oor jou spontane reaksie. Dit is sulke hartraak-terugvoere wat die onbekwaamheid bolster! Regtig dierbaar van jou, en ek bedoel dit opreg! Ink-groete daar!

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed