enig eindig
–
drie eeue se stryd
nader einde van tyd
ongekende verguising
wêreldwye afkeer
en afgunstigheid
–
eensydige vertolking
van afrika wet en orde
gee, gee en gee net
anders onwelkom
en afgeskryf
–
ooglopende negering
van minderheid regte
onbeheerde massas wat
toegelaat word om onwettig
verwoesting te saai, aan
die orde van die dag
–
groeiende polarisasie
tussen kleur en blank
opportunistiese politici
maak misbruik van elke
gebeure wat opkom
–
buig jou knie vandag
voor jou Skepper mens
tyd reeds uitgeloop man
nie meer of, maar
wanneer Hy kom
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.