Fees in die reën
Die lewe is ‘n fees
nie altyd sonskyn en rose
of ‘n pad met blink spore
maar God is groot en verheug my gees
Oor die wye dreigende see
kan ek Hom al my lag al my hartseer gee
2 Kommentare
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2017 – Snelsonnet projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Janita
Baie waar woorde.