deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Vreugde Share: verwante: grond Die duif en die doop 5 Julie 2021 628 gesien 0 Komentare 0hou van Fiets Nut speke suis vroeg op werk pad in plesier bos rit die trek is varslug speke flits fluks wind waai in hare dos koppe mus warm speke klief die lug van krot na werk weelde ontvlug ń dolle getrap plesier Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende