
Filosoof
filosowe en wysgere
jul denke is rankplante
wat ewig saad versprei
in ń oorbeweide
dorsland
alles is nou en was altyd
alles is uniek maar in verband
belangrik is die nou moment…
oneindig rank die plant
kom ons dut
2 Kommentare
-
-
Tearlach
Baie dankie
-
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Tearlach
Diep gedagtes