Jongste aktiwiteit:

fynbos

op my duin is daar fynbos
in my hart is daar fyn en grof
berge met inheemse bos groen
blouwater skuim om my voete
hartseer oor alles wat verby is
herleef alles wat mooi was
leef elke dag se sonlig
asof daar nog jare
se sonskyn kom
waarin sonstrale
deur fynbostakke
loer en verryk

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak