
kom en dans
dans saam met die golwe
dans saam met die deining
dans en huppel oor die duine
raak ontslae van al jou pyne
kom en dans as jy gelukkig is
kom dans van verlorenheid
dans oor sand en strand
open jou hart vir see
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.