Jongste aktiwiteit:

  • Ricco het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van RiccoRicco is nou vriende

  • Ricco het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Ricco het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Jessica Venter het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van CHRISTELLECHRISTELLE is nou vriende

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

Gediggie vir kinders “DETENSIEPUNT”

‘n Gediggie wat ek vir my dogtertjie geskryf het vir die Eistedford, na aanleiding van haar grootste vrees:)

DAAR IS ‘N WOORD
Daar is ‘n woord,
‘n nagmerrie woord, ‘n vloekwoord
Net so erg soos moord.
Moet asseblief nie daardie woord sê nie.
Nie hard nie, nie eers sag nie, glad nie!
Dit is ‘n woord ongehoord, los dit liewer ongestoord.
Dit is ‘n woord wat mense gebruik wat glad nie weet
Dat ‘n mens somtyds iets kan vergeet nie
Veral as jy nog ‘n kind is en mos nog nie so slim is!
Party gebruik dit vir as jy praterig raak, wanneer dit stil moes raak
En as jy jou tafels nie ken nie,
Kan jy teen daai woord nie wen nie
Jy sê jy wil die naam van daardie woord nou hoor
Nou waar het ek jou dan nou verloor!
Dit is ba-a-a-aie moeilik om daardie woord uit te kry
Ek tre-e-e-ek hom tot op my tong se punt
Dit is… dit is…. Dit is ‘n DETENSIPUNT!




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Ricco het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van RiccoRicco is nou vriende

  • Ricco het ‘n nuwe publikasie gemaak