
Genade water…
“Genade-water”
Gebukkend onder die droogte
Dorre aarde, smeekroep om uitkoms
Mens en dier kermend,
Wagtend …
God besluit: “Genade-water”
Geskenk uit Vader hand….
© Marlene Erasmus
08/06/2016
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.