getroue hadida
troue hadida vlieg huistoe
sy groet weergalm oor veld
huis in hoogste boom gebou
troue hadida vlieg huistoe
van takke, stokke en vere
roep vir almal om te hoor
troue hadida vlieg huistoe
sy groet weergalm oor veld
©Teárlach
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Koos Elsum
Die gedig tref my terwyl ek in ń ontspanning oefening lê toe die plaaslike Hadida sy deel bring. Jou gedig bring hulle herhaling van skree & woon & roetiene mooi uit Dankie. NS Geniet jy die nuwe INK ?