golwe van jou siel
–
jou eiesoortige karakter
waai vir almal om te sien
vertaalgolwe met wit skuim
wat babelas van borrels los
duidelik is egter die golwe
wat gedwonge uitbars
gedryf deur die wind
van jou emosies
salig is dit ook
wanneer jou
golwe ossilleer
in die kalmte
van jou
gees
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.