Jongste aktiwiteit:

graan

‘n bordjie graan vir die siel
uit die sandgrond van die Swartland
bloei die graanlande groen en geel
soos uit mens, jaloesie en vrees
#
‘n bordjie graan vir my siel
uit koring en mielies my voedsel
soos geloof en hoop vir my siel
wat my krag en moed gee
#
‘n bordjie graan vir jou siel
uit jou keuse vir jou lewensdroom
vul jy jou dae met onbenullighede
erken jy Sy genade in jou lewe
#
©Teárlach.



1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak