Jongste aktiwiteit:

Hart se plafon

Traandruppel biggel beloftes
stalagtiet teen hart se plafon
druppend val hulle stukkend
gehalte kristalle sou mos kon
stewig anker in suiwer kokon




Ek skryf om leeg te word van wêreldse struikelblokke en voller te word met die talent wat my Skepper aan my toevertrou het. So glo ek dat mens tree vir tree en woord vir woord eendag weer oorwinning sal behaal.

3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed