HELP MY VERSTAAN
HELP MY VERSTAAN
My kind kyk TV –
Engels.
Ma,
hélp my verstaan!
Ek kyk die lewe –
onverstaanbaar.
Here,
help my tog verstáán!
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
HELP MY VERSTAAN
My kind kyk TV –
Engels.
Ma,
hélp my verstaan!
Ek kyk die lewe –
onverstaanbaar.
Here,
help my tog verstáán!
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Evelyn van der Merwe
So het elkeen iemand om na op te kyk en na hulp te roep. En Hy gee antwoorde op Sy eie tyd.