Jongste aktiwiteit:

hoeke

op my duin is daar hoeke
as ek see se kant toe kyk
sien ek regs waar son op kom
na links waar son onder gaan
kyk ek weg van die see
regs agter sien ek die gat
die gat waaruit suid-ooster kom
links agter sien ek maan onder gaan
so ‘n hoekige bestaan wat my gedagtes
sommer so lukraak vermaan
dat ek steeds net ek is

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak