Jongste aktiwiteit:

Hoëveld Staal

voor lê die hoë veld,
oor die groot draak se rug
maak die lae veld lug
vir ons land.

ń koorsblaar
met oop wonde
met rook van staalvuur
in die middel grond.

in die agtergrond lê
handels en regerings stede
besig met verbetering
vir lewens gemak.

langs die Witbank pad
met suur water oë ń mens,
karre spoed verby
die vars gebore kanker.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed