Jongste aktiwiteit:

Koppe Stukke

mense, verbeter
deur hardebeen werk
samelewings se oorlewing kanse.

oorlewing, gereken
in jare en welvaart diepte
as waarde maatstaf.

strewes, is onkundig
alle lewens word veras
net goed vir plante.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed