
Hoop
Wag vir woorde wag vir jou
Jy is die een met die tou
Jy gee redding jy gee hoop
Jy het ons almal laat doop
Ons is klein en nietig en sonder wysheid
U gee krag en leiding en die kompas
U is geheel en al die toergids
Van ons lewenspad
Die klippe kleiner kap.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2023 - OOP projek