hutspot
gedeeltelik bewolk en koel
oor my duin hang daar verwagting
in ons buurdorp is daar vandag ‘n hutspot
van oproerige massas wat verniet wil eet
na die munisipaliteit wil hul marsjeer
maar nie netjies in gelid nie, nee
met hoë vuiste en geskreeu
met brandende bande
daarmee wil hulle
hul barbarisme
uitleef en
vier
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.