
Indringers
wattels
vreet spasie, drink water
hul skadu val
oor eie goed
wattels
gebondel in groot getalle
om eie lewe te verseker
in ń vreemde land
wattels
oortrek die landskap
in eens ń eie ruimte
kwyn die veld
indringers bloei
in eie aard
hier is sekerlik
spasie vir iedereen
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.