Jongste aktiwiteit:

indrukke

blou lug weerkaats in blou beleë
spierwit meeue sweef eensaam
geverfde rotse teen blou geraam
vanwaar ek sit is dit net reg geleë

wit bondel-wolkies vlok bymekaar
duine beweeg in wiegende tolbos
veld diertjies leef nou op droë kos
soos bondels wit watte wat vergaar

soos die jaar na sy einde spoed
word nuwe jaar ‘n oorgangsjaar
sak die son in purper rooi gloed

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed