Jongste aktiwiteit:

Karooprag

Karooprag

Met elke knip van die oog
kiekie ek jou prag
in die onthouboek van my brein
die negatief vir ewig
in die grysstof vasgevang
en more, wanneer die verlange
soos ‘n mislaag oor my skadutrek
kan ek terugblaai
na die perkament
van gister se onthou.

Amanda DM




1 Kommentaar

Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak