Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 86)

Seeman Die winde waai hier oor die kaai. Saam met die meeue kom sit ń velore kraai. Nette vol gate, herstel jy tot ń mate, vir more se bate. Seeman vertel my tog, waarom bly die see so rof, jy lees die water al is dit dof. Jou geloof oor Gods genade leer my soveel […]

Koue see Snerpend koud waai die wind. Reën stort neer terwyl die branders jaag. Stukkies hout verpletter teen die klip, lê jou skuit netnou nog gebruik. Die kommer in jou oë, waarheen nou? praat harder as die huilende wind. Hier sit jy tans, Gods verlate sonder n plan, maar steeds sê jy “Hierdie noem jy […]

Olyftak Sonde het ons aan mekaar gedoen, niks kon dit weer reg soen. Woorde het ons laat stoei, nou sit ek hier en knoei. Uit my hart gee ek aan jou ’n olyftak, probeer die vrede herwin. Jy bly boos en verkies die hele boom, duidelik nog vol stoom. Takkie vir takkie sal ek bring, […]

Outa Op jou rug het jy my gedra, tussen duweltjie en gebakte sand, doer ver in Kalahari land. Net nog bietjie reën moet die Vader ons mee seën. Op jou donkie kar, die kalahari koets, het ons gery, vêr oor die hele kontrei Naby die Kameeldoring by die draai was jou huisie tog so fraai, […]

Sossusvlei Jy praat sonder woorde, los die wêreld stom. Jou duine brul soos, n honger leeu.   Eens n vlei gestop deur die wêreld se grootste duin, met sy bewegende stert. Steeds leer jy ons n lewens les, maak nie saak wat die lewe mag bring, daar is altyd iets om oor te sing. Ryno […]

    kom-pe-ti-sie wen jy die koek wen jy ‘n pop by tombola   kom-pe-teer wen jy respek word jy skatryk by die Lotto   in-skry-wing hardloop jy saam aan lewenswedloop wen jy vertroue   eer-ste-kom gaan jy voor wees vroeg daar arriveer eerste jou kop neerlê   vier elke klein wen geniet elke klein […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed