Dis grafstil.
Wanneer ek jou besoek by Langberg voel ek,leeg,nietig,weerloos en hartseer. Dig by jou graf is daar ook geen voelgeluid Dis asof die lewe stil staan,hierdie voorreg verberg. Hier merk ek geen vreugde elke keer. So graf stil met geen tasbare hoorbare geluid. Die stilte klou letterlik vas soos n neet aan jou klere. Jy bly […]
Mengelmoes.
Diepe wrok is soos kakiebos wat in jou siel, ek wees, ontkiem. Besmet jou gemoed soos ‘n ou bonthaai. Ja, kleurvol soos ‘n bedding bont gesiggies. Dood, kleurloos as dit nie versorg word nie.
Jy was die een
Op die perron het jy gewag smorens dou voor dag aan jou het my hart behoort lieflike geur het my aangeraak saam het ons die trein betree elke beweging van jou ingedrink op die stasie het jy my gelei by die deure het ons oë mekaar gesoek stadig het ons na die “office” beweeg ek […]
Sag in jou arms
Die ontmoeting was “wow” jou gesig met die eerste oogopslag van woorde was ek gerompel in my eie spore gestrompel die besef was ‘n groot verrassing my stem my in die steek gelaat ‘n tweede droom ‘n waarheid geword want voor my oë het jy ingetree asof van nuut beleef ek my matriekjaar met vlinder […]
My beminde in droom
Bruin gebrand aantreklik verby om in sy skaduwee te sit is hemels sy liefde soet gegeur met ‘n glimlag hou hy my vas tussen die lelie van dale omring is ek met sy sterke arms keurig verkwik ek my in sy nabyheid soos ‘n klok klink sy stem in my ore terwyl sy lippe oor […]
VREEMDE GEBEURE
SOMMER SO LEKKER RIL STORIE. Jaloerse Besoeker Gedurende Oktober 2006 het ouma en haar suster by ons kom kuier. Hulle het in ʼn ouetehuis op ‘n kleindorpie gebly. Ouma se broer het op in die verre Noord Transvaal gebly en ons kon maar weet as ouma kom kuier gaan hy ook weldra opdaag vir ʼn […]
My Volk!
Ons mense het allerhande snaakse giere, maar ons Volk is uniek in sy soort, ons voortbestaan word ook tans bedreig, deur diere, wat ons uitmoor en ons plase gryp. Maar my Volk kom met die mooiste taal, die mooiste as van al die tale wat bestaan, Aaa, Afrikaans so eg soos ouma se beskuit, en […]
DIE VREEMDE BOOM
Bome erens in die natuur Vreemd en ongewoon Wortels reeds bokant die grond Groen stoot julle nog julle swier Tekens van oeroud is julle stamme Inmekaar geweef en vorm ‘n prentjie lewe van ‘n van plesier en genot van die mens nie veronderstel besigtigbaar Oorblywende tekens van Sodom en Gemora kan dit wees erens versteek […]
Net dit.
My pen se swart ink is feitlik klaar. Maar my gedagtes oor jou nog nie klaar. Cillie, hoop jy weet hoe ek oor jou voel. Werklik, kan nie presies beskryf hoe ek oor jou voel. Een ding is seker, my gedagtes sonder jou, n barre woestyn.
Nuttelose emosie.
Skuldgevoel vang vas, ‘n eie ek van ‘n diverse gemeenskap, van ras, geloof, klas in ‘n eiesoortige eienaarskap. Skuldgevoel, ontbloot ‘n niksseggende betrokkendheid van jou siel, menswees, in ‘n soort geestelike erosie. Vir my is skuldgevoel, die mees nuttelose, menslike emosie.