Jongste aktiwiteit:

My Volk!

Ons mense het allerhande snaakse giere,
maar ons Volk is uniek in sy soort,
ons voortbestaan word ook tans bedreig,
deur diere,
wat ons uitmoor en ons plase gryp.

Maar my Volk kom met die mooiste taal,
die mooiste as van al die tale wat bestaan,
Aaa, Afrikaans so eg soos ouma se beskuit,
en ‘n lekker bord boere kookkos,
om ons Sondag middag te geniet,
en ‘n boer op sy knieë,
hy probeer elke liewe druppeltjie reën,
uit die pragtige hemel uit te giet.

My Volk kom ook met die mooiste land,
ons het nie ander se plase gesteel nie,
ons het ons eie voortbestaan gebou,
ek is trots om ‘n boere-kaalvoet-kind te wees,
dit is ‘n gelowige Volk die,
en wanneer ons saam met ons Vader staan,
het ons nie eers ‘n klein stukkie vrees,
ek is trots op my mense,
want hierdie is die Vader se Volk,
en hierdie pragtige mense,
is ook my Volk!

©Kopiereg – Timothy De Vos Botha – Alle Regte Voorbehou




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed