Jongste aktiwiteit:

Nuttelose emosie.

Skuldgevoel vang vas, ‘n eie ek van ‘n diverse gemeenskap,
van ras, geloof, klas in ‘n eiesoortige eienaarskap.
Skuldgevoel, ontbloot ‘n niksseggende betrokkendheid
van jou siel, menswees, in ‘n soort geestelike erosie.
Vir my is skuldgevoel, die mees nuttelose, menslike emosie.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed