Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 887)

Littekens is onuitwisbare kentekens. Ander sien min jou innerlike littekens. Soms verwar jy jou uiterlike littekens, koester jou innerlike seerkry van onderdrukte kentekens Voluit menswees,aanvaar jou littekens is jou padtekens.

Jou skoonheid eggo langsaam, van elke klip en boom… en waar jou voete sag neer sit, groei gras in lower groen. Jou skaterlag, weerklink die stil bergstroom se klippe kabbel val, en elke voёl besing uitbundig… jou stile sag teenwoordigheid. So onlosmaaklik deel van die natuur, want… Volmaaktheid kom net soms, veral wanneer jy nie […]

Is dit eers as ritmiese refleksies van die lewe rookseine uit jou asemsnare ruk; dat die werklikheid tasbaar raak wanneer woorde bloei oor jou wese – geskandeer tot klankbedrog in waaigras. Is dit eers as simpatie vereenvoudig in simmetrie; woed deur die klankbaan van wat jy voel dat jy die reuk van realiteite sien rym […]

Vir Katrein Hierdie reis kon sy nie keer met haar vlerke trillend oopgestrek om die wieke van ‘n noordewind te vang hang sy halflyf aan haar spasies en ruimtes wat heelal om alles en almal. Met wilde woorde wat wakker lê in haar mond (om nimmermeer tot stof te keer) flap sy vere uit Walhalla […]

Nespan, broeiduif,teelduif ag,broei asseblief vir my nwenner duif. Witeier, kuiken,jongduif jy is vir my n sierlike wedvlugduif. Duiwekorf, ringmasjien,horlosieklok ek hoop vandag gaan jy eerste klok. Loslaat,wedvlug,eindpunt afwag,spanning,plesier, Uitslaan,uitwerk,uitslag. Jyhet tog gewen,wat n heerlike dag! Wenduif,teelduif,broeiduif In my hok is jy my beste duif.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed