Onthou (Klas silwer: Desember oop projek)
Onthou ek onthou deesdae maar sleg seker maar oor my oorsaaklike verval tydens hierdie taktlose tydsinterval van veselverwering en verstandsbeleg ek raak boonop ook gou boekbabelaas met my yl woordweefsels wat skielik stop dis ‘n gesukkel om rym en vers te laat klop dus volg ek ‘n ongewone trant helaas want my onthou […]
Naka-Kuru ― Die Vier wat Kyk (’n Kosmologiese mite oor die Suiderkruis, van die Boesmans in die Kalahari)
Lank, lank gelede, toe die wêreld nog jonk was en die sand van die Kalahari nog nie die voetspore van die mense geken het nie, het die nagte nie altyd donker gevoel nie. Hoog bo aan die die hemel het vier helder sterre soos ’n heilige teken gebrand. Daardie sterre is die Suiderkruis. Dit was […]
siklus
vandag se saad is mōre se koring in die Swartland se baarmoeder lê jy saggies maar seker ontvou jou eerste lewe dring dit deur die dorre kors nab owe wag dit op die reëndruppels wat lewegewend opdaag om jou barendsnood te verlig en saad in groen welige koringplante te verweef terloops groei jy […]
Ter aarde bestellings (Silwer klas November/ Desember oop projek)
Ter aarde bestellings want eintlik maar net veronderstel is om sombere samedrommngs van familie en vriende en aangeweefdes te wees maar met koek en tee en samoosas wordend geleenthede van gemeenskaplike groetbrigades van lofpsalms en hallelujas en amens oor vervaldes wat ek hoegenaamd nie eien aan die hordes hiperboliese himnes nie wat my altoos bring […]
Repliek Oop projek klas silwer November/Desember
Repliek gister se goed geankerde fondamente van ons bronsbakens bonkig en blink en klepels van kerkklokke wat in afrikaans koorlik klink dit is net artefakte nou wat doelloos draal deur die droewe driwwe van die vier en veertig dissidente ja, die kopdoek korps van die kapsie kultuur wat ons vasspyker teen hul presumasiemuur ons betaal […]
diskant
duskant my duin staan wit huisies altyd spierwit en mooi skoon effetuintjies groei groen seegeluide spoel rieël daarom klanke diskant geluide teen agtergrond van koraal klankhelder in bostem sopraan sing van vreugde en geluk in die warm weskus son golwe getooi in bas meeue in diskant maak my duin ‘n simfonie © […]
oervrug
jy sprei palmtakke oor my duin soet sensuele teenwoordigheid van patmos tot hier by die see van ethos tot pathos is ons saans is ons soos sterre in die nag saam vorm ons liefde ėėn krag ėėn hartklop in ėėn hartstog verweef in ėėn aardse tog jou mond so vrugtig soet […]