Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 107)

    Liefde bedek ons streel ons siel en gees onselfsugtig, eerlik en skoon onopgesmuk, teer en vol wysheid saggies en teer, sonder enige verweer soos wilgertakkies in die dralende wind versnyde klanke van bamboes wat buig wappenerende vlae, vas aan ‘n paal van waar dit kom, weet ons goed waar dit heen gaan, droom […]

    “wanneer twee mense trou word hul een” (baie wonder egter ‘n leeftyd lank: watter een?)   om getroud te bly moet jy multilingual-isties wees uit jou meta sal jou beta tevoorskyn kom soos jul saam die sakke sout verorber sal geluk metastateer   vir die vrou, moet sy verstaan dat daar vier tipes […]

    vlugvoetig is jy padvinder waar gaan jy heen soek jy in die woestyn nog die reën wat broei telkens in jou gedagtes borrel op in jou siel dans jy dan ‘n riel van blydskap ofskoon jy nog eensaam onder golwe induik wat dreig om jou te verswelg golwe van nostalgie oor berge en […]

    skerf in my oog is jy my visie versper deur vlae vlae van ouderdom se gordyn dog, telkens as son se strale tref weerkaats jou bloei oor my siel soos roosknoppie ontluik uit grasgroen tuit maak jou geur my weer wakker uit my slaap van gister vandag se gaap   © Tearlach.

       saam met die “clickbait” kom die val van die sinne “podcast” op “podcast” ry daarop hoe meer blootstelling hul verkry soek maar:  elkeen stel sy aas wat my opval; liggelowige “kop-innie-sand” slurp dit op soos dit verskyn dit is soos kakkerlak blokkies die “reuk” van “muishond-nuushond” hang soos drolpeerblomme se reuk in […]

  soveel dae, soveel nuwe trieks een staan op sy kop, ander dryf in die lug een kaart kies, twee kaarte vervies elke beskikbare blad spel sy trieks uit lokblaaie se advertensies lê ryp elkeen het die tyd gegryp einde van die jaar kom laat ons nog ‘n bietjie.. net nog ėėn triek aan ons […]

    douvoordag se drome raakgevatte nagmerries wat gallop en baljaar op ouveld se jaar   diep het diė dag gesetel oneindig dieper as diepste geheuepatrone wat herwin en win en wan tot stof   sal stof nooit gaan lê nie elke nuwe wind dit oprakel opstu in my gebrakelde nou, van vandag   stap […]

    na eerste reën ingesak het verskyn die mooiste trosse wit blomme oral teen die rante van ons mooi land pryk dit fotograwe kom van heinde en verre om dit te sien maar hulle hou ‘n veilige afstand daarvan weg omdat, uit die mooiste wit blomme se nektar kom die aakligste reuke aan op […]

    hy is trots op sy herkoms waar trots heers val DNA plat trots is nie altyd hovaardig nie trots gaan nie noodwendig saam met hoë status nie gaan dikwels ook nie saam met rykdom nie trots kan egter ook voor-op-die-wa beteken om trots te wees op jouself, jou kinders wederhelfte en familie is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak