Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 113)

    beuelblaser luister nou na die klokkespel van die lewe met eervolle vermelding blaas jy jou eie basuin ‘n hartseer basaan voorspel tot jou laaste spel   die klokkespel gaan voort lewens kom en gaan soos dit hoort dit wat was word vervang deur die hede vandag se musiek bepaal die wysie die kadens […]

    oë gerig op toekoms ver, ver anderkant die verste sterre gebasseer op oë van gister   wat het hulle gesien gaan gebeur in hierdie hedendaagse verwarrende tye van geweld en nyd   rig jou oë op jy is nooit alleen nie “Emmanuel” – God met ons vandag bepaal nie altyd wat in jou […]

In elke dorp is daar altyd een: ’n vrou met karmosyn lippe, kêrels in dosyne, en ’n geheim wat saam met die wind verdwyn. Hier volg die kronieke van Kaatjie, in klanke van karmenaadjie, kakofonie en karmosyn. . KARMENAADJIE . K armenaadjie Kaatjie het laatnag geloer na A l haar kêrels wat kraaiend jaloers was. […]

Op blokkies van vrede Op ‘n groen-en-blou Skotse blokkieskombers keurig geweef met goue geluk se gare, ‘n tere toonbeeld van harmonie en vrede, ‘n skans teen klamheid van benede. Staan ‘n boepens mandjie, propvol lekkernye: geel-oranje, gladdewang perskes soos sonskynvreugde blinkend mooi; resiesrooi kersietamaties ‘n simbool van liefde wat bloei. Sagtegroen slaaiblare soos engelvlerke teer […]

    van Terwispel in Friesland tot by Twisfontein in Vredenburg is daar altyd wispelturigheid een wil altyd wispelturiger as ander wees temperament verskil kulture versny terwyl verskille al kwispelend bly soos hond se stert gaan wispelturigheid onverstoord voort soos dwingel tussen mure met twis twissies en ook geskille wat eeue kan duur sonder om […]

Die eerste Boesman Pieter sit weer langs Buks Appelblaar by sy geliefde vuurtjie in die Kalahariwoestyn, in die noorde van Botswana. Soos die ou Boesman-gesegde lui … Elke vuur het sy eie storie. Dit is donkermaan in die Kalahari. Daar heers ’n absolute vreedsame stilte, asof heilig, tussen hom en Buks terwyl hulle sprakeloos net […]

    enkel maar nie alleen alleen maar nie enkel verdrietig my lewe so vol herinneringe party verlammend ander weer ontspannend hoeka se tyd kan nie vandag regeer dit kan egter gedagtes op hoop jaag in emosie baie denke bring soms vrede soms die lelik uit die verlede laat gedagtes drome word lugkastele wat emansipeer […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed