Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 127)

op die vierkant donkerhout kassie is ń vreemde landskap uitgekerf binne rus ń veeartsrekening en die as van ń hondekind diep swartklowe sny sy voorkop met dun witring hare rondom en strak staar sy oë na die verassing kassie in vyfster hotel op spierwit tafeldoek reik ń naallakhand na ń skuldkassie wat sy vierkantplastiek gou […]

nekspiere trek al my rieme vas stadig bind die knoop in my oog waarsku witwolkie stippels die pyn is nou tuis in jou voorkop ek trek eers ń dun verslete deken dan die dik wit kombers oor my moeë kop as die witstippels winterryp word in my breinklowe stippelwolkies waarsku van yskoue atmosfeer en as […]

Fetus van my jy is siel van my siel ‘n stukkie DNA – voortgedra (sonder keuse) jy is siel van my siel ‘n chromosoom verlengstuk van my sigoot ek het jou gevoed vasgeweef aan die naelstring van ons eenwees ons mitotiese menswees jy is siel van my siel afgebind in baar tog met ‘n onsigbare […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed