Trapsuutjie tyd #silwer
Trapsuutjie tyd Tyd trapsuutjie ritmies om en om, soos skadu’s van die son skuifel van oos na wes – tyd laat hom nie keer of beheer nie. Tyd transformeer gly van gloed na grys, holderstebolder in homosapiens se hand, in grou of geluk gevou. Tyd trippel-trap in Afrika en Londen tyd – pole van ‘n […]
oomblikke
hoe het jy gewag daarvoor daardie flits-oomblik van verwondering oomblik van bewuswording dit flits deur jou hart te vinnig vir jou verstand om by te hou ag dit is seker maar weer AI in speelweer pla dit soos immergroen musiek op jou oor daardie oomblik erken jy die gesig bly […]
burger
met sy wolhemp sy langbroek, kamaste bandolier en martini henri was hy gereed vir die veld was hy altyd paraat gelowige kryger vir sy land volk en gesin daarteenoor staan vandag se leierskap wêreldwyd bekend as die “nothing-burgers” murmurerende massas wil verandering hê opbouende gevoel massaoptogte ontvlam “hoe lank nog” raak […]
Die aanhoudendheid van tyd
Vincent was nog in sy kas, toe kom Dali, sy miere en ‘n tas. Ons kyk na lewe deur ‘n skyfie glas en hou aan die skoene wat pas; sandkorrels syfer egalig in die aanhoudende verweer. Geweer-geweer, vra ‘n Cowboy oor sy geweer; ‘n boesman loop verby sy seer, die korrels val, die korrels val… […]
kies
om te kies en keur sout seelug se geur huis se warm kaggel reuk bloekom of kameeldoring dalk rooikrans se taai wat vasklou aan lug sny Suid-ooster se gekerm jou dag op in stukke van binne-buite sketse van sonlig wat jou vel verwarm teen wintershande genade onbeskryflik groter as die grootste smartvervulde dag […]
Lewenspad seisoene
Brons afdeling Lewenspad seisoene Seisoene wroegend in my lewenspad vanaf noord na suid soveel ervarings gevind deur ons land voorspoed uit God se Genade uitspruit Winter met sy koue teleurstellings onseker en bekommer tyd vir volle regstellings met warm vrolike geluk van Somer Lente met sy blommeprag blare val af en […]
troos
troos, trooster, vertroos . vroeg oggend se koffie regte, egte boerekoffie troos sny die bitter winterkoue in flarde sterk koffie met ryk melk of room met teelepel heuning, nie suiker wat maak die hart sommer warm met gedagtes van vrede, vreugde beter as troos ‘n tros koffiebone gepluk van arabica gedroog en gerooster […]
Volg my voetspore seun
Kan jy dít met oortuiging sê ja jý! wat het jý in sy lewe belê trap jy spore in skadu’s wat jou seun wil lees boodskap jou spore Sy gees tyd-spoor jy die morele-sand van die lewe jou gegewe sal hy die skadu’s van jou spore volg buig of bewe of laat jou spore almal […]