ZELDA HFSTK 5
Toe hulle na ete oudergewoonte by die kroeg toonbank gaan sit om hulle koffie te drink haal Zelda die onderwerp dadelik weer aan: “Paul, gisteraand toe jy gevra het of ons nie my ouers moet probeer opspoor nie het ek al lont geruik. Wie is die vrou wat julle dink is my ma. Ek wil […]
Winter
Winter Die kaggelvuur moet brand want die winter het arriveer onverbiddelik tot groot seën en groot ellende— ‘n Sagte winter reëngroet gerusstellend en vriendelik het sy aankoms ingelui, maar daar ver agter word die slagordes opgestel en die falankse in vaste reëlmaat op ons losgelaat met stortreëns en stormwinde se woedebuie— ‘n Nat winterkoue met […]
Hey meneer Duiwel
hey meneer duiwel ek hoor jy hou van uitdagings… wel hier is een vir jou- kom breek my fokken hart ek dare jou kom soos ‘n brullende leeu in die nag kom verskeur my kom fok my op soos wat net jy kan ek dare jou kom ruk elke stukke seer uit my liggaam uit […]
Ek sou
Ek weet jou lewe storm Ek weet jou hart dra swaar Ek weet jys bietie kwaad vir als En ek weet jou hoop is klaar Met my arms uitgestrek Staan ek agter jou Reg om jou vir ‘n dans te vra Terwyl ek jou in die reen vashou Vir jou sal ek die sterre vang […]
In my wêreld
Here, dit voel asof ek nie kan sien wat U wil he nie Dit voel asof ek nie kan hoor wat U wil se nie Ek het weg geraak in my eie wêreld Here, niemand het eers na my kom soek nie! Dit was so stil, Here Ek was so alleen Het iemand ooit geweet […]
My brief
Here, Laat dit wat borrel Hier binne my In die mooiste Mooi woorde verander. Laat my hart Oop bars Op wit papier. Laat my emosies Die skryfstuk versier. Bring terug: Rymwoorde, Groot woorde, Vloekwoorde En woorde Van omgee. Laat my trane In ritme verander Soos dit drup-drup Oor die ink. Laat dan Jou liefde Die […]
‘n Skietgebed
Ek bid dat Jesus ‘n draai by jou kom maak en saggies met sy liefde aan jou hart kom raak Dat hy sommer op die stoel langs jou bed kom sit en jou drome waar maak soos jy hulle bid En as hy met sagte oë in joune in kyk hoop ek jy voel hoe […]
Ek wens vir jou ‘n lentevoël
As jy ooit drie-uur in die môre wakker lê (soos jou ma) onthou, my kind onthou dis net ‘n uur of twee voor die voëls weer sing net ‘n uur of drie voor die son haar eerste strale bring en jou nag in dag omtower. Ek hoop jy wéét . . . daar sal altyd […]
Irisse en sjokolade
“Dan moet ek eers my herinneringe gaan haal,” sê Maria toe Lizette oplaas klaar verduidelik het dat sy vir ’n YouTube-projek by die aftree-oord is en dat sy met iemand daar ’n onderhoud wil voer oor hulle herinneringe. “Wat het jou nou my laat kom kies?” vra Maria. “Ek wou 3D in die titel gehad […]