Donsvere
Snoesig en warm
is die buig van jou arm,
waar ek rus
en net is…
Donsvere het geen vergelyk
met die hoek waar jou arm yk
en my siel kan uitreik,
om die wêreld in die oê te kyk.
6 Kommentare
-
-
Arnold
Ek hou van hierdie een, baie goed verwoord.
-
Viooltjie
Mooi. Dit skep 'n gevoel van tuis en veilig voel
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
dis nou saggies-mooi en romanties!!