Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 156)

wonderbaar geskape beleef ek dit so gelate deur die hand van ons Vader geskep met soveel grasie die venster van elkeen se siel soms met trane gevul die pyn op elkeen se gesig in liggame sigbaar hangend terwyl die storie homself vertel en die oë die grootste rol vertolk lag jy, lag almal saam verruklik […]

ek kom jou haal waar die water maal kom dans saam met my die dans van die lewe vertel my jou verhaal in die wals van jou bestaan die prys het jy betaal waar die liefde jou beskaam dis laat in die nag jou glimlag so mooi in die een twee drie wat gly oor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed