Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 256)

deur alles is jy met my voor ek gaan slaap koer jy wanneer ek wakker word hoor ek jou ronde stem jou nefie, lemoenduifie vertel my soms van jou waar jy bly, en jou lewe sag sing sy stem jou lied toe ek lank moes lê en rus het jou gekoer my betower jou wyse […]

eeue se dink gegriffelde sagas weer geoordink, hersien weer geskryf, gepen toe getik, manuskripte word stadig gebore op deurmekaar lessenare versend in eensame afwagting ontvang in drukbesigheid geallokeer toe geredigeer na drukker versend met ń onderliggende besigheids plot gebaseer op vinnig lees spreek resensies boekdele buiteblaaie vang die oog dit alles wanhopige lees asseblief bemarking […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed