Jongste aktiwiteit:

ProjekteMaart 2020 – Triomfboog projek(Bladsy 3)

Beste INKers

Aangesien die afgelope maand jul kreatiwiteit werklik beproef het, het ek besluit om die opdrag vir Maart effe meer ontvangsvriendelik te maak.

Die opdrag is, vir al die afdelings, een woord: “TRIOMFBOOG”

GEDIGTE: Skryf ‘n gedig in enige vorm, sonder rym- en lengte voorskrifte.
Gebruik die woord triomfboog in jou gedig. Dit mag NIE die titel van jou gedig wees NIE.

RUBRIEKE: Gebruik die woord in welke wyse ookal. Dit mag NIE die titel van jou rubriek wees nie.

ARTIKEL: Skryf ‘n artikel oor enige geskiedkunde gedenkteken (triomfboog).
Nie meer as 500 woorde nie. Dui jou woordtelling aan.

GORREL: Gebruik die woord op enige wyse. Nie meer as 500 woorde nie.
Dui jou woordtelling aan.

VERHALE: Skryf ‘n verhaal met die fokus op ‘n gedenkteken (triomfboog).
Nie meer as 1200 woorde nie. Dui jou woordtelling aan.

Lekker skryf, in Afrikaans.
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

Dis die tiekies op die spoor- “wat is ‘n tiekie?” sou jy vra; die klein-bietjie-liefde, ‘n knippie sout, ‘n bietjie blou opgevou om té hou. “Wat nog” sou jy sê ‘n hardeskyf met liedjies en prente van diertjies en allerande goetertjies- ‘n sonkrag herlaaibare arsenaal als op digitaal-dis hoe hy werk. ‘n Doos gemerk ‘spesiaal’- […]

Beste INKers Aangesien die afgelope maand jul kreatiwiteit werklik beproef het, het ek besluit om die opdrag vir Maart effe meer ontvangsvriendelik te maak. Die opdrag is, vir al die afdelings, een woord: “TRIOMFBOOG” GEDIGTE: Skryf ‘n gedig in enige vorm, sonder rym- en lengte voorskrifte. Gebruik die woord triomfboog in jou gedig. Dit mag […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed