Jongste aktiwiteit:

Genade (Brons)

In my treurende Jobskleed
het my klaaglied geween
onder moedverloor se vlakte
waar roet se roes reën.

Met swere oopgekrap
oor selfkastying van skuld,
breek die Woord voor my oop
vind ek alle hoop.

Ruis my siel soos die arend
vind ek krag in die wind,
vaar ek klapvlerk na bo
na my triomfboog se punt.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Braam het n geregistreerde lid geword

  • Paul Kloppers het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak