Fantasie van dans
Dans is ‘n kunsvorm, van die ritmiese beweging van die liggaam. Die Weense wals, tango, foxtrot, cha-cha, jive, paso doble en samba … Salsa. Die styl Vir dié dans, kan jy maar jou rooiste lipstiffie aansit. Dis sexy en sensueel. Dis energiek, maar ook ontspanne en informeel. Wat bring die wêreld van dans,? soos branders […]
Saam met jou
_ en ek staar na die sagte’ purper’pers en bloed’rooi son, soms.. net soms.. tussen vandag en tussen mŏre tussen gister … En tussen nou sien ek jou. Verstaan jy die rede van ‘n woord`lose belofte? van stukkies vertroue, wat elke dag verdwyn. Vir ‘n klein..klein oomblikkie…. hoor ek jou hart`klop … voor gister se […]
Werk.
Die werk van ‘n klerk, het soos mis voor die son, in onwerklikheid verval. “Waarom dan werk?” sê die klerk. ©Teárlach
Glasblind staar
Die son kom op, die son kom op! agter die berg, waar die nag nog swart glim, tussen die “klipskuinstes” van bo waar die klippe skuins lê. Wat is die vonkel in die nag? van nou, van môre! Ons drome, my drome … deur ruie bosland, barre woestynsand. Langs die vaal gruispad, onder krans en […]
Junie 2018 – Poëtiese orde projek
Ek merk met baie van die inskrywings neig die kommentaar altyd na die estetiese aanbiedings, wat natuurlik spelling, die gebruik van leestekens, ritme en metrum insluit, en verder, die verkeerde gebruik van hoofletters en die basiese reëls wat met poësie gepaard gaan. Uit van Wijk se boek (sien verwysing hiernaas) leer ek: “om te dig […]
Ons taal my Ma
My Moeder my Taal stut my wyl ons die Afrikamuse baar tussen die naelstring woordspel verhaal lei my tot anderkant kleuterkruip maar voor oud en kieriekrom laat jou sagte aarbelynde hande salwend mirre kennis voed en jou sagte lippe kus waar seer sy aalwyn etter gloed my Moeder my Taal vir jou is ek lief […]
Afrikaans in ‘n moederskoot
Ek skryf een klein versie in die lig van ‘n kersie vir al die lag, lief en leef sit ek vandag weer op ma se skoot vir kalmte, rus en vrede vir liefde sonder ‘n rede daar waar ek veilig voel in jou arms wat my styf vashou vertel my weer die storie van moeder […]
N LEWENDE SPIKKELTJIE
‘N LEWENDE SPIKKELTJIE ‘n kosbare lewende spikkeltjie net so klein soos ‘n mostert saadjie met gemeenskap vorm die spermsel bevrugting vind plaas in die eiersel swangerskap vorm ‘n klein embrio baarmoeder se golwe klink soos ‘n trio moeder ontdek die wonder van haar fetus swanderskap word jy bewus van die akardiakus baba word gevoed deur […]
‘n Sagte pienk roos
Jou menswees is soos die sonsopkoms met die mooiste kleure van ligroos, goud en rooi Sonnig is jou glimlag jou hande uit suiwer goud gegiet en in jou hart is ‘n reënboog vol beloftes vir ‘n nuwe dag Elke nuwe dag se kleur elke diamant se flonker elke roos se geur elke lag se humor […]
Tolbos van genade
Tussen skemerwit wolke bêre ek gebede vir jou sodat die asem van God sag oor jou kan dans In die grys van jou hare lê ‘n leeftyd se jare in die na-lig van my gedates warrel beelde van gisters wat was ‘n Moeder se liefde ‘n hart vol hemelse diamante sy’s ‘n voel mens ‘n […]