Werk.
Die werk
van ‘n klerk,
het soos mis voor die son,
in onwerklikheid verval.
“Waarom dan werk?”
sê die klerk.
©Teárlach
3 Kommentare
-
Toom
Wanneer gaan jy merk: Sonder werk gaan dit erg, sê Mevrou de Bruijn. GvT
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2018 - Poëtiese orde projek