Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 446)

as soggens vroeg die oggenddou die toiingrige tamarisk omvou silwer pêrels aan sy takke hang, fraiingtakke in ‘n wolkiedroom omtower tot ‘n krismisboom – skitterblink in die son – spring daar in my ‘n vreugde op oor die eenvoud en die skoonheid van hierdie dowwe, dor woestyn wat in klein-klein maat maar tóg, so grootliks […]

Kuifie en die Zanzibar-spinnekop As mens in die strate van Stone Town, Zanzibar, loop is die argitektuur asook die plavei-straat en die historiese eenvoud baie interessant. So loop ons dié snikhete dag in Stone Town, op soek na lafenis en eetgoed. Dis elke dag snikwarm met temperature in die hoë twintigs en die lae dertigs […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed