Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 490)

Iewers op ‘n strand lӗ ‘n verslete skoen stukkend gegaan van seisoen tot seisoen Ek sien in my geestesoog herfsblare val grys oor verslete prag sleep die swart wind deur die koue nag Oor strande van mǒre vreet branders deur tyd gloeiend sal daar weer ‘n skitterson skyn Somer – immer gejaag deur die lente […]

Noord-wes,oos wes,bly wes. Grasland,klipland bosland. Ja,wye vlaktes,ope hemel, vanBrits tot by Mafiking. Ongerepte bosveld lande teen die heuwels oor die vlakte n see van vee en pondokkies. Bonte huisies,geskilder soos die reenboog ontmoet jou oe hoe verder mens reis. Ja,Noord-wes is arm , maar sy hart klop warm. Die mens en natuur is een. Ons […]

    Dit is vir my wonderlik om die groot nuus met julle te deel. Hierdie kompetisie het die grootste pryse wat ons nog ooit op INK aangebied het! Die wenners sal op die gala-aand 4 November 2017 (hAp huis in Pretoria) aangekondig word en ook hulle pryse van die borge ontvang Die kompetisie het […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed