Onnodig.
Dis ngesuis en n gedruis
Met n oorverdowende lawaai,
by die kaai waar vaandaal Piet Boerpens
staan en verwens en kap en slaan
aan die hyskraan met n grote hamer,
want hy kry die masjien gin jammer,
as die ratte so krap .
VirPiet Boerpens is alles mos n grap,
want hy weet dat die hyskraan
is nie syne,daarom gee die onnodige
lawaai vir hom,in sy ore,geen pyne.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus As seisoene vir ons draai projek