JUIS NOU.
Juis nou,dat ek jonk is
het ek jou ontmoet
Juis nou,het ek bewus geword
van jou as mens.
Juis nou,brand die begeerte
om jou vol lippe te kus.
Juis nou,besef ek
ek het jou lief.
Juis nou,voel ek
dat ek jou kan bied ,
dit wat ek het.
Juis nou,is daar
n verlede verby.
Juis nou,wag daar
n mooi toekoms.
Juis nou……
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.