Die Gerug is…
Jamie MacKinnion loop doelgerig deur die dik plantegroei wat baie na ‘n tropiese woud lyk. Hy dink nie veel van Feërie se nuwe voorkoms nie. Waar dit eens soos die koue Caledoniese woude, kaal vlaktes, heivelde en berge gelyk het, staan net die Feë Koningin se nuutste gier.
Dit maak hom woedend. En dit voed die gerugte wat die rondte maak.
*Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur na die boekwinkel hier op INK te gaan of as ‘n luisterboek deur Audioshelf (gebruik hierdie skakel: http://shop.audioshelf.co.za/product/eens-verhale-mites-en-legendes-van-feerie/ ) of as ‘n eboek deur jou gunsteling web winkel (gebruik hierdie skakel: https://www.books2read.com/u/bwYWzZ ).*
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.