Verkragte kultuur.
Kulturele rassisme is soos om rassisme te verskuil. Dis ‘n dwaling van ‘n regsdenkende sienswyse. Verkragting van ‘n hele kultuur leefwyse, soos as vertroue geskend is, beteken jammer niks. Verskuil in ‘n manifistasie van ‘n verdeelde denkwyse.
Heel die geestelike wonde.
Soos n Dawid ,edel en rooi van gelaat, is jy Hannelie,van God n heler daar gelaat. Soos n borrelende,pratende genesende fontein. So sien ons jou siel meer as net n droe fontein. Jy,n stille engel van siel-en stukkende harte. Ja,jy’s meer as net n stukkie mens,vir almal bate. Doe so voort soos Maria,in jou edel […]
Onwerklik.
Ek skepsel het my hele wese tussen gister en more Iewers verloor of agter gelaat erens tussen die hel en die heelal Die werklik in onwerklik is te naby vir my;te~naby mekaar ook die waarheid en lieg te eerlik om te verstaan. Ek besef ekt my pas as Christen versaak net omrede ek my littekens […]
Koningin van Ys
Yskristalle vorm op haar kaal arms. Beira glimlag ingenome. Sy maak haar mond groot oop: sneeuhael en wind vlieg uit en vries die landskap. Haar mantel wapper agter haar uit. Waar alles eens groen en lewendig was, is daar nou net ys. *Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in […]
Vier siesoene wind
Hou my stywer vas in die winter die goudgeel son se strale skyn koud ӗrens in die verte diep in die donker In die die droë wind hoor ek die lied van lente my gedagtes draai en draai om al vier seisoene En in die skeiding van winter tot somer soek ek jou op ‘n […]
Mǒre drome
Om na die sterre te kyk is om terug te kyk al bestaan dinge nie meer van onthou in die winter se klou Kan ek dit nog steeds sien en voel en in die palm van my hand stukkies van die koue vashou Verby gister se vlerk voel ek die gedreun van mǒre in hier en […]
As ek skryf raak dit stil
Ek sit hier in die oomblik, alles om my raak stil. Skryf ek my hart uit, en doer vêr is ‘n skaap, ek dink hy is besig om van hongerte te gil. Hier en daar voëltjies wat mooi deuntjies fluit, deur die sonnetjie, skyn ‘n straal bloedrooi, hy weerkaats terug, soos hy skyn in die […]
Spieel beeld.
Kyk na jouself in die spieel van verwondering sien net jou beeld,perfek geets soos jy jou sien. Punt,min ander weet as ek my verlaat voor die spieel Is ek net alleen met my gedagtes,eintlik selvoldaan. Ek sien die mooi kant aan die annerkant. Die nar kom in my na vore in my eie spieelbeeld. Die […]
DISKOERS.
Waarom is my lewe nou ,hier in my herfsjare npynigende,diskoers van ontblote verwronge stukkende jare. Geen einddoel,weerloos,vasgevang in n immorele kaping van my siel,eg menswees,die pleeg van morele vedrog wat soos kanker my selfvertoue wegvreet.
Augustus 2017 – As seisoene vir ons draai projek
Hierdie maand se opdrag lyk soos volg: Digters: Skryf ‘n gedig, nie langer as 12 lyne nie, met die tema ‘As seisoene vir ons draai’ Die tema hoef glad nie jou titel te wees nie maar moet slegs gebruik word om jou gedig tematies te dryf. Jy sal ook ekstra krediet kry vir die gebruik […]