Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 498)

Vader seën die boer met onophoudelike water, water wat vanuit U hemel stort, gee ons tog net ‘n bietjie reën, vir ons droë land, sodat die boer kan dans daarin, alles ‘n geskenk vanuit U hand, hoor tog ons smeek gebede, want aan ‘n bietjie baie reën het ons te kort. Laat die boere weer […]

Blommetjie, blommetjie, blommetjie so mooi, ons almal hou mos van ‘n rosie bloedrooi. Blommetjies plant is goeie terapie, maar dis verbasend hoe sommige mense dit nie so kan sien nie. Die son is vir ‘n blommetjie baie goed, dit maak die lewe vir ‘n blommetjie sommer ligter. Want so groei blommetjie meer en meer, dat […]

Vêr bo die stad en sy geraas steek die mooiste berg uit, die mooiste wat jy al gesien het wêreldwyd. Met ‘n glimlag betower Tafelberg die besoeker dag na dag, baie mense deel ook hulle mooiste herrineringe daar, met vreugde, vrede, liefde en lag. Ja, Tafelberg se betowering is so pragtig in ons land, en […]

Oral om my lê Karoo vlaktes wyd, en dit maak my hart so opgewonde, dis dolleeg maar tog so mooi, want hier kan my ek my gedagtes weggee. Iewers hoor ek ‘n voëltjie fluit-fluit, hard werkende diertjies daai, nessies altyd mooi opgetooi. En ek glo nie ek sal die plek ooit kan laat gaan, want […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed