
Wenners -Julie FAK PROJEK
Baie geluk aan die volgende lede
Gedigte:
Eerste: Lorettas Szikra met Die hiefel en die fiefel (en gekriewel)
Tweede: Viooltjie met Die kammalandse tannie
Derde: Anze met flankeer gedagtes
Eervolle vermelding: Mariska Labuschagne met Sing jy van blommen EN Viooltjie met Sing jy (maar) van blomme* … (ek sing van vuur)
Ek moet sê, alhoewel daar nie baie inskrywings was nie het ‘n hele paar skrywers beïndruk met pragwerk. Die entoesiasme en kreatiwiteit ken nie perke nie. Dit was heerlik om hierdie projek te krit en ek het werklik baie lekker gelees. Welgedaan aan almal.
Projekbestuurder
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Loretta Szikra
Baie geluk Viootjie en Anze an Mariska. Dit was regtig n heerlike kopkrap projek..