Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 93)

Hoe ontstaan skuld? Ek praat nie van finansiële-, statutêre- of persoonlike skuld, wat mense tydens hul lewe aan mekkaar, of aan die een of ander instansie verskuldig is nie. Hierdie rubriek handel oor persoonlike skuld wat op die emosionele vlak van elke mens se lewe geleë is. Hoe doen ’n mens sodanige emosionele skuldlas op? […]

Maandtema: Augustus, skuldlas. Sinkretisme die kousaliteit van afrikanerskap se neksus neig van nature na negatiwiteit na drie dekades van selfverwyt oor ons nasionale idolatrie se nalatenskap en van volkshelde wat met vuil vroetelvoete onvas waggel in modder en klei en ons met volksgodsdiens mislei t’wyl sestienjarige snotkop seuns met sproete hul enkelmammas boks en baklei […]

Wanneer ons die woord ‘skuldlas’, wat ’n selfstandige naamwoord is ontleed, vind ons dat dit op sy beurt weer saamgestel is uit twee selfstandige naamwoorde naamlik ‘skuld’ en ‘las’. Die woord ‘skuld’ kan ’n tweeledige betekenis hê naamlik: ’n Materiële betekenis, soos om byvoorbeeld ’n geldelike verpligting teenoor iemand of instansie te hê, waar die […]

Beste INKers Die “verfrissende” winter steek steeds sy tentakels uit, maar ek vertrou dat die deelname aan die projekte ‘n warmte bring in ons Afrikaanse siele. Hierdie maand ondersoek ons die onderwerp: “Skuldlas”.  Dit is nie noodwendig finansieel nie, maar kan enige vorm van skuld aanneem. Soms voel ons skuldig oor kanse wat verbeur is, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed